Sarie Woon

JAN SE KOMBUIS

-

Hooffoto Die kombuis en leefarea is een groot vertrek. Die fokuspunt is die groot hangkas wat as kruidenier­s- en breekgoedk­as funksionee­r. Die mure is donkergrys (Plascon se Gravel Road) geverf. Die lang etenstafel word ook as werkvlak gebruik. Foto links Jan het die minimum ingeboude kaste geïnstalle­er. Bo die wasbak en stoof is ’n eenvoudige rak gemonteer waarop ’n ry ou eenders geraamde spieëls en kombuisgoe­d uitgestal word. (Sien ook bl. 106.)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa