DIE BAD­KA­MER

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Die poot­jies­bad steek mooi af teen die muur, wat die­self­de grys ge­verf is as die leef­a­rea. In die nis het Jan ’n pit­ti­ge ge­raam­de aan­ha­ling ge­hang en die prent­jie vol­tooi met ’n vaas van Ri­al­heim (sien bl. 31) en ’n mooi spie­ël.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.