Sarie Woon

KNUS EN GESELLIG

-

Die skildery bo die kaggel tref dadelik die oog. Hettie vertel dat die meubels ’n versamelin­g is van erfgoed, aankope op veilings en snuffelwin­kels se ware. Sy het ’n spesiale slag om hierdie items pragtig te kombineer. Die koffietafe­l het ’n rookblou verflaag gekry en die bosse blomme is uit haar tuin.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa