UITSTALRUIMTE
In die eetkamer het Hettie ’n smal rak laat monteer waarop sy haar kuns en mooigoed uitstal. Die rak is van afval-palethout gemaak en het ’n hoë rand aan die voorkant sodat die skilderye nie afglip nie.