P­LEK VAN RUS

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Die hoof­slaap­ka­mer se ven­ster kyk uit op die voor­stoep en die groot ou bo­me. Het­tie het ’n kalm ruim­te hier ge­skep deur die spe­ling van lig en donker. Die donker de­ken steek mooi af teen die lig­te kop­stuk van die bed, en die veel­kleu­ri­ge de­ken en mat ver­skaf die no­di­ge teks­tuur en kleur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.