OUD EN NUUT

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Die kom­buis is net­jies in t­wee ver­deel. Regs is die ou kool­stoof, wat nog ge­reeld in­ge­span word, en bo is ’n mo­der­ne stoof vir el­ke dag se ge­bruik. En wat is ’n plaas­kom­buis son­der ’n kom­buis­ta­fel waar lek­ker in­for­meel ge­kui­er word? Die bord ag­ter die mo­der­ne stoof het ’n laag swart­bord­verf ge­kry en Het­tie het die kuns­werk ge­doen. Bo-oor is ’n dik glas­pa­neel as spat­bord ge­plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.