Sarie Woon

MET DIE INTRAP

-

’n Muur vol blomme tref die oog as Gera die voordeur oopmaak. Sy vertel dat dit haar en haar tante Nelia du Toit ’n naweek gevat het om die muur te skilder. Die De Wets onthaal baie uit die aard van Johann se werk, waarvoor Gera die mooiste, mooiste tafels dek. En natuurlik is daar altyd massas blomme in die huis – blomme is mos haar ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa