Sarie Woon

KLEURRYKE AKSENTE

-

Vir hierdie tafel het Gera glas-breekware, fyn kristalgla­se en goudkleuri­ge messegoed gebruik. Blou-en-wit servette en gekleurde kerse sorg vir aksente. ’n Oorgroot rangskikki­ng van pioenrose, tulpe, groen krismisros­e en anthuriums is op die punt van die tafel geplaas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa