OP DIE BUFFET

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Langs die e­tens­ta­fel staan die buffet waar Ge­ra met een­vou­di­ge, maar tref­fen­de blom­me ’n ta­fel­land­skap ge­skep het. Wit tul­pe, ar­ti­sjok­bla­re, ’n or­gi­dee­plant, lig­blou del­phi­ni­ums en kris­mis­ro­se het sy elk met ver­skil­len­de blom­pot­te ge­kom­bi­neer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.