KLAS­SIEK-MO­DERN

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Ge­ra se guns­te­ling-kleu­re is swart en wit met ’n bie­tjie bling daar­by. Vir haar is dit ’n kom­bi­na­sie wat al­tyd styl­vol is, by e­ni­ge in­te­ri­eur pas en nooit uit die mo­de sal gaan nie. Die sitkamer se fo­kus­punt is die groot L-vor­mi­ge bank met in­te­res­san­te kus­sings daar­op. Die ou kof­fie­ta­fel het sy spier­wit ge­verf en die goud­kleu­ri­ge ta­fel­lam­pe dra by tot die e­le­gan­sie van die ver­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.