Sarie Woon

UITSIG ONBELEMMER

-

Op die groot houtdek rondom die huis is hierdie wonderlike stoep ingerig, met sagte wit gordyne en al. As die son te skerp raak, trek jy die wasige gordyne toe. Die buitekant van die huis is van sederhout, wat dit feitlik onderhouds­vry maak. Die “geraamte” van die huis is ’n staalraam wat met dik isoleermat­eriaal bedek is en die binnemure is pleisterbo­rd ( dry walling).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa