KLEU­RE VAN DIE VELD

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Die sit­ka­mer­kleu­re eg­go die kleu­re van die veld. Die strak ly­ne van die rus­bank word ver­sag deur die ron­de kof­fie­ta­fel. Vir die te­le­vi­sie is ’n nis van hout ge­bou so­dat dit naat­loos in die ver­trek pas. Die kag­gel­muur is met een­vou­di­ge room­wit te­ëls be­dek. Die toe kag­gel ver­hit die he­le huis in die koue win­ter­maan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.