SLIM PAK­PLEK

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Ook in die bad­ka­mer is plan­ne ge­maak met pak­plek. Pleks van ’n bad­ka­mer­kas­sie is t­wee hout­nis­se vir “hom en haar” in die muur in­ge­bou, met twee­ling­was­bak­ke met ge­noeg bê­re­plek vir was­goed en los goed aan die on­der­kant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.