DIE HOOF­SLAAP­KA­MER

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Daar is groot skuif­deu­re aan drie kan­te van die slaap­ka­mer. Ag­ter die in­ge­bou­de bed­kop­stuk is die bad ver­steek en ag­ter die reg­ter­kant­se muur is die stort en toi­let. Hoe sa­lig is dit om hier so in die mid­del van die na­tuur wak­ker te word?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.