DIE ONTVANGS

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE -

Die ver­trek is huis­lik en warm. In die win­ter brand ’n kag­gel en die reuk van geur­ker­se (van Hou­se of Go­z­da­wa) om­vou jou. Die kuns­wer­ke is uit­ge­kies deur S­mith S­tu­dio en te koop. Ge­vleg­te lamp­skerms s­kep sag­te, at­mos­fe­rie­se lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.