Sarie Woon

AFWERKINGS

-

Kombuis werkvlakke–V i c os tone Misterio Tipe verf (en kleur) vir eiland, voordeur en kaste – Dulux PearlGlo Pebble Black & Brilliant White

Knoppe en handvatsel­s–Sati nL e verkoper handvatsel sen-knoppe (Handles Inc.)

Vloerteëls–Midway Greige Glazedpors­elein teëls van 600 x 600 mm (Italtile) Muurteëls – Fabresa Valencia White Ceramic-metroteëls van 100 x 200 mm (CTM) Hoeveel liter wit verf is saam binne en buite gebruik? Sowat 600 liter

 ??  ?? OOPPLANKOM­BUIS: Vir afwisselin­g is die eiland, nes die onderstuk van die eettafel, geverf met Dulux PearlGlo Pebble Black. Agter die muur regs is ’n diep ingeboude kas wat dien as spens. Toonbankst­oele is van @home. 1967-kombuis
OOPPLANKOM­BUIS: Vir afwisselin­g is die eiland, nes die onderstuk van die eettafel, geverf met Dulux PearlGlo Pebble Black. Agter die muur regs is ’n diep ingeboude kas wat dien as spens. Toonbankst­oele is van @home. 1967-kombuis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa