16
Oorweeg afwerkings versigtig, want skoonmaak moet maklik wees. Kies ’n vloer wat kan nat word, ’n duursame werkoppervlak soos Caesarstone en ’n spatbord of teëls agter die wasbak en kookdeel.