Sarie Woon

DIE NATUUR IN ’N FLES

-

’n Enkele plant, met wortels en al, gee lewe aan dié uitstallin­g van glasflesse. Vul jou flesse of glasklokke met goeters soos ou foto’s of ’n origami-vorm. Ook iets uit die natuur soos stokkies, ’n mooi klip of ’n enkele skulp.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa