Sarie Woon

ROOI RADYSE UIT DIE TUIN

-

Saai radyssaad. Dit groei soos blits en dis nie net lekker in slaai en op ’n sny brood met dik plaasbotte­r nie, maar maak ook ’n besonderse tafelversi­ering. Trek uit die grond, spoel ergste grond af en plaas in ’n bietjie water in ’n mooi glasie of blompotjie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa