Sarie Woon

TYDLOSE TERRARIUMS

-

Daar is verseëlde terrariums wat al ouer as 55 jaar is.

Denny Mo van Angles and Earth (www.anglesande­arth.co.za) het ’n moderne weergawe geskep. Bring gerus die tuin binnetoe. Terrariums het min sorg en plek nodig en is ideaal vir die besige stadslewe.

 ??  ?? Corobrik-bakstene wat gesaksmeer is, skep ’n rustieke gevoel. Eindig met ’n geskikte verseëlaar.
Corobrik-bakstene wat gesaksmeer is, skep ’n rustieke gevoel. Eindig met ’n geskikte verseëlaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa