Sarie

Opnu’nwe jaar!

PARFUUM? JA!

- SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

Niks sê nuwe jaar soos kurkproppe wat uit sjampanjeb­ottels bars nie! Kurk van kurkeik-bome wat tot 300 jaar oud word. Dis einste kurk waarmee 2 SA entreprene­urs toor. ’n Vorige Mev. SA, Lynné de Jager, het onlangs haar unieke LDJ Collection van ontwerperh­andsakke tot -grimeersak­kies van kurk, leer en geelkoper bekend gestel. En pas is die Kaapse ontwerper Laurie Wiid van Heerden vir die soveelste keer bekroon – dié keer met die 2015 IMPACTtoek­enning vir ontwerp. Die wêreld se grootste kurk-lampskerm vir ’n staanlamp (2,8 m hoog) tel onder sy skeppings. Volgens kenners is kurk van die mees volhoubare, ekovriende­like stowwe. En dit kry ons stempel van goedkeurin­g!

ons inspirasie

In 2015 was Barbie die Italiaanse modehuis Moschino se inspirasie. Nou is dit dié oulike beertjie, wat nie ’n speelding is nie, maar ’n parfuum! Die geur, TOY, het ’n verleideli­ke basis van sandelhout en vanielje. So wie is die Moschinovr­ou? Katy Perry, sê die ontwerper, Jeremy Scott. “Sy’s mooi en sexy, en speels daarby.” Prys: R960 vir 50 ml EDT. Te kry by uitsoekwin­kels van Edgars, TRUWORTHS en Stuttaford­s vir ’n beperkte tyd Kurk-handsak uit LDJ Collection. Prys: R1 850

Om te sien hoe my twee dogtertjie­s gesond, gelukkig en tevrede grootword. Sonder om al die politiek en drama in die land raak

te sien. Om by my huis rustig te verkeer, selfs al is ek

stoksielal­leen!

Rieki Nel Lekker kos saam

met familie.

Lezette Snyman As almal in die werkplek lekker kan saamwerk, al stem mens nie altyd saam oor alles nie . . . en

lekker by my huis! Om iets te kan beteken

vir iemand.

(Lees meer oor geluk

op bl. 66.)

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa