Sarie

WEN! vakansie vir 2 (nes Ivan & Donnalee)

Vir AltydEen gelukkige leser het die kans om ’n idilliese wegbreek vir 2 na Mauritius te wen, ter waarde van R71 000

- DIE PRYS WEDSTRYDRE­ËLS

Die prys is onderhewig aan beskikbaar­heid As gevolg van bogenoemde het World Leisure Holidays die reg om bespreking­s na ’n ander hotel van soortgelyk­e gehalte te skuif Hierdie prys is geldig vir 1 jaar vanaf die dag waarop jy die oproep kry dat jy gewen het Verblyf in die hoogseisoe­n, skoolvakan­sies en oor openbare vakansieda­e is uitgesluit Hierdie prys kan nie vir kontant ingeruil word nie, kan nie oorgedra word nie, en kan nie opgegradee­r of verleng word nie Vir elke veranderin­g aan die bespreking is daar ’n heffing van R150 Die hotel het die reg om enige tyd reisreëlin­gs te verander

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa