Sarie

Duitsland

-

het die wêreld se laagste geboortesy­fer (net oor die agt kinders per 1 000 mense),

aldus die BBC, en verskeie instansies moedig paartjies aan

om vroeg te trou en ouers te word. Die Hamburg Instituut vir Wêreldekon­omie sê as Duitsers nie meer kinders begin kry nie, sal die land se werkmag (tussen 20 en 65 jaar) van 61% na 54%

daal teen 2030.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa