Sarie

Ysland

-

het ’n gemiddelde trououderd­om van 27. Volgens die tydskrif The New Yorker gee die staat vir die ma én pa

altesame nege maande ten volle betaalde kraamverlo­f, wat hulle tussen hulle kan verdeel. Die pa kan dus ook tyd afneem rondom die baba

se geboorte. Die land se egskeiding­syfer is egter die

hoogste ter wêreld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa