Sarie

GEWETE AAN DIE DENIMFRONT

Die gonswoord in die modewêreld is “volhoubaar­heid”. En al hoe meer kleremaats­kappye kyk na hul “groen voetspoor”.

-

Herwinde plastiek in denim. Twee groot handelsmer­ke, Levi’s en G-star, het elk ’n denimreeks wat gedeelteli­k van herwinde plastiek gemaak word. Die denim van items in Levis’s se Waste<less-reeks bevat sowat 20% herwinde plastiek. Die Nederlands­e G-star se Raw-jeans word gemaak van materiaal wat herwinde plastiek uit die

see bevat. 1 500 liter water is nodig

om genoeg katoen te kweek vir een denimbroek. Die fokus in die Sweedse klerewinke­lgroep H&M se jeans in hul Consciousr­eeks is om water te bespaar. Met dié reeks word sowat

300 miljoen liter water per jaar in die produksie

proses bespaar.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa