Sarie

MITE 2

-

As die son nie my vel rooi brand nie, word dit nie beskadig nie Enige hoeveelhei­d son op jou vel beskadig dit, waarsku dr. Duvenage. Die son se Uvb-strale brand jou vel rooi, terwyl die langer Uva-strale jou vel dieper binnedring en hoofsaakli­k velveroude­ring veroorsaak. Glas blokkeer die meeste Uvb-strale, maar nie Uva-strale nie. Jy kan dus steeds sonskade opdoen as jy in die kantoor naby ’n venster sit of terwyl jy bestuur, al

brand jy nie rooi nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa