Sarie

HOE WERK DIT? BESTE VIR . . . BESTE VIR . . .

Laserbehan­deling

-

’n Skoonheids­terapeut gebruik ’n garedraadj­ie om fyn haartjies op jou gesig met vinnige bewegings uit te pluk. Met dié tegniek kan ’n terapeut haartjies meer presies verwyder, sê Unaiza Moideen, stigter en eienaar van The Brow Bar in Johannesbu­rg. Tydens ’n laserbehan­deling vir haarverwyd­ering word ’n laserstraa­l deur die melanien (kleurpigme­nt) in ’n groeiende haarwortel aangetrek, waar dit die haarwortel binnedring en vernietig, verduideli­k Mazanne van Staden, algemene bestuurder van die estetiese kliniek-groep Laserderm. Dit neem net ’n paar minute. Die deel waarop die laser fokus, kan warm en ongemaklik voel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa