Sarie

ONTHOU

-

Dit kan seer wees, maar hoe meer gereeld jy dit laat doen, hoe minder pynlik is dit omdat die haarwortel­s geleidelik verswak. Wend sowat 20 minute voor jou behandelin­g ’n verdowings­middel aan die deel wat gepluk gaan word of drink vooraf ’n pynpil, stel Unaiza voor. Jou vel kan ook ’n bietjie rooi en sensitief wees ná die behandelin­g.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa