Sarie

Waterbeker­s vir buite (R180 elk), Woolworths SIEN KOOPGIDS OP BL. 141

-

BAD LUUKS

Pleks van ’n badkamerka­s is die wasbak bo-op ’n tafel met laaie gemonteer. Die drie spieëls aksentueer die lengte van die tafel en weerkaats lig vir ’n gevoel van ruimte. Die ingeboude bad het ’n breë rand vir neersitple­k en die hortjies maak oop na die slaap-leefvertre­k.

ONTSPAN BUITE

Selfs buite het hulle die mooiste hoekies geskep. By die swembad is dié patio ingerig om in die somer te onthaal. Die groot spieël nooi die tuin binne.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa