Sarie

Amelia se wenke

-

Weet wanneer om vas te hou én wanneer om te laat gaan. Vertrou jou proses. Jy is nie ’n mislukking as jy groet nie. My sterkte lê juis daarin dat ek kan aanbeweeg.

Vra jouself wat werklik sin in jou lewe gee en doen dit. Al gee jy klein treetjies vorentoe, drome word waar deur almal wat ons langs die

pad ondersteun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa