Vir Altyd
. . die ster wat die kamera om haar pinkie draai’
Sarie-joernalis Lydia van der Merwe oor
Vir SofiaOp Love Swings vier sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Ike Moriz die liefde met 13 swing/jazz/latynse liedjies. Sy bewondering vir die Franse taal, ’n wêreld van geure, die rolprent The Italian Job (waarin Charlize Theron ook te sien was), mooie Toskane en sangers soos Frank Sinatra en Robbie Williams was van die inspirasie agter sy liedjiekeuses. Verwag bekende snitte soos “On Days Like These”, “That’s Life” en “Fly Me to the Moon”. Een van sy eie komposisies, “Sofia”, is opgedra aan sy jongste dogtertjie, Sofia Marie.