Sarie

IN ’N KLAS VAN HAAR EIE

-

Toe doen hulle dit weer! Die restaurant Mosaic by die private Orient-hotel naby Hartbeespo­ortdam het onlangs weggestap met die groot titel: Suid-afrika se Beste Restaurant vir 2015. Dis ook bekroon as die elegantste restaurant en het die voorsitter­stoekennin­g gekry.

Wendy Alberts, hoof van die Restaurant-vereniging van Suid-afrika (RASA), het Chantel Dartnall, hoofsjef en mede-eienaar, geprys vir haar innovasie, oorspronkl­ikheid en leiding op gastronomi­ese gebied, en Mosaic beskryf as “in ’n klas van sy eie”.

Chantel was al twee keer Eat Out S. Pellegrino Sjef van die Jaar, en Mosaic onder die Eat Out- gids se top-5 plaaslike restaurant­e.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa