Sarie

Klop virusse

-

Jy gaan dikwels dokter toe as jy reeds besig is om van ’n virus-infeksie te herstel. En glo dan dis die antibiotik­a wat jou beter laat voel. Jy kan lank die simptome van ’n viruslugwe­ginfeksie hê (tot drie weke met akute bronchitis). Groen of geel slym en neusafskei­ding is dan algemeen, verduideli­k dr. Wasserman.

Volgens dr. Faure het haar kinders, onderskeid­elik 9 en 7, nog net een keer in hul lewe antibiotik­a gebruik. Veel eerder probeer sy oor-die-toonbankme­disyne soos neussproei om die simptome te takel. Rus en neem baie vloeistoww­e in. ’n Verkoue of griep neem meestal binne 48 uur sy loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa