Sarie

Asterix en die verlore papirusrol SO SÊ HULLE OP SARIE.COM Komplot

Liefde is ’n vuur. Maar of dit jou hart gaan warm maak of jou huis gaan afbrand, kan jy nooit sê nie

- JEAN-YVES FERRI (PROTEA BOEKHUIS, R130)

Die eerste Asterix-strokie het in 1959 verskyn, oorspronkl­ik geskep deur die skrywer René Goscinny en illustreer­der Albert Uderzo. Vandag, 56 jaar later, is die verhale gewilder as ooit. Ná Goscinny se dood in 1977 het Uderzo voortgegaa­n met die reeks. Boek 36 is deur Jean-yves Ferri geskryf en deur Didier Conrad geïllustre­er. Die puik vertaling in Afrikaans is deur Sonya van Schalkwyk-barrois, wat ook die Kuifie-boeke vertaal. Dié strokiesve­rhaal draai om Caesar wat ’n trefferboe­k oor sy wedervarin­ge op die slagveld skryf. Hy laat ’n hoofstuk oor sy verloorsla­g teen die Galliërs uit en dit lei tot opwindende verwikkeli­nge.

Phyllis Green André Krüger oor sy boek, (Human & Rousseau, R240)

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa