Sarie

Binne sekondes

Hou jou hare vars sonder om dit te was met een van die skoonheids­wêreld se nuwe gunsteling­produkte – ’n droë sjampoe

- DEUR MONICA PIENAAR

Wanneerjy ’n slegte haredag beleef, kan jy vir meer as vier uur van daardie dag buierig voel, volgens ’n opname van die Britse hotelgroep Travelodge. Plat, olierige hare met min volume is inderdaad van die grootste haarkwessi­es wat ons gemoed kan omkrap. Maar daar is ’n kitsoploss­ing: min produkte kan jou haarstyl binne ’n paar sekondes opkikker soos ’n droë sjampoe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa