Sarie

’N LEER ANDERS

- DEUR ANITA ROSSOUW & LOUNETTE FOURIE arossouw@sarie.com lfourie@sarie.com FOTO’S HENK HATTINGH

WORD HANGPLEK . . .

Laat ’n opgevoude leer teen die muur leun. Hang handdoeke oor die sporte op en draai hakies aan die bokant in vir waslappe en ’n wasgoedsak. Wasgoedsak (R249) van Country Road Home. Die vuilpienk handdoek (R259) en sagbloue (R199) is van @home. Die ligpienk een (R160) is van Woolworths. Die spieëls (R99,99 vir ’n stel van 3) is van Mr Price Home en die wasgoedman­djie (vanaf R395) en handgebrei­de matjie (R345) van Weylandts. Die skoene (R699) is van Country Road. Die muurkleur is Summer Medley 4 van Dulux. Ander items is stilis s’n.

. . . OF ’N BOEKRAK

Gaan haal daardie ou leer wat stof vergaar in die motorhuis en verf dit netjies met Dulux Eggshell, kleur Night Jewels 2. Vou dit oop sodat dit staan, meet die breedte en lengte tussen die sporte en laat saag planke hiervolgen­s. Ons het hoekblokki­es ( corner blocks, te koop by ysterwarew­inkels) in lyn met die sporte ingeskroef waarop die ander punt van elke plank rus. Die stoel (R1 699) en swart lamp (R899) is van @home livingspac­e. Die drinkglas met plant in (R39,95) is van Woolworths en die voëltjie-kershouer (R149) is van H&M. Die handgeweef­de Berber-wolmat (R20 596, 220 x 151 cm) is van Gonsenhaus­ers Fine Rugs. Die vinielvloe­r (Toledo-reeks, Chalet Oak, vanaf R170 per m², installasi­e uitgesluit) is van Belgotex Floors.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa