Sarie

’N TAFELDOEK

-

RAAK ’N GORDYN . . .

’n Groot tafeldoek kan ook as gordyn gebruik word. Knip gordynknip­pies aan die borand of stik gordynband of knoopbandj­ies aan die borand vas. Die tafeldoek (R699) en blou bord (R99) is van Country Road Home en die koffiebeke­rs (vanaf R25 elk) is van @home. Die ronde tafel (R2 495) is van Loft Living en die kussings (sowat R320 elk) is uit Artvraat se nuwe materiaalr­eeks.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa