Sarie

’N DRAAD- MANDJIE

-

PAK ’N PIEKNIEKMA­NDJIE . . .

So ’n mandjie is ideaal as jy vinnig ’n paar goed wil pak vir ’n piekniek.

Mandjie (R229) van H&M. Die glase (R39,95 elk) is van Woolworths en vadoeke (R69,99 vir 3) is van Mr Price Home. Die koffiebeke­rs (vanaf R25 elk) is van @home.

. . . OF SKEP ORDE

Hier is die perfekte oplossing vir die pos, bosse sleutels en koerante wat op die voorportaa­l-tafel neergegooi word. Monteer ’n mandjie of twee (R229 elk) van H&M teen die muur vir al hierdie los goed. Die ronde tafel (R2 495) is van Loft Living en die spieël (R699 vir 3) van @home. (Sien foto van bed op bl. 95 waar die spieël as skinkbord gebruik word.)

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa