Sarie

CHRIS GEE RAAD

-

Was dit moeilik om weer aan kinders gewoond te raak?

My eie kinders is al dertig plus. Jacques is getroud met Anthea en hulle het twee dogtertjie­s, Layla en Eva. Leigh Ann is getroud met Greg Dale. Toe my twee klein was, het ek nog aan my loopbaan gekerf en was daar weinig vrye tyd. Nou kry ek weer die kans om meer betrokke te raak by die grootmaak van Mardia s’n. Alexander noem my op die naam. Die jonger kinders noem my “Oom Chris”. Christiaan was die grootste uitdaging. Hy was baie mavas, maar ons verhouding is byna die beste van almal. Gegewe sy ouderdom (11) het ek ook die geleenthei­d om die grootste bydrae tot sy opvoeding te maak. Al is Nicholas ’n tiener – ’n moeilike stadium – help ek met sy tuiswerk. Hy waardeer dit. Ek en Alexander het ’n goeie intellektu­ele verhouding. Mardia kom ook baie goed met my kinders klaar.

Jy was voorheen maatskappy­baas, en nou huisman. Julle het albei sterk persoonlik­hede. Hoe ‘jel’ dit?

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa