Sarie

- 14kg Marciel se topwenke

-

Konsentree­r op elke happie. Wees bewus van die voedingswa­arde van wat jy gaan eet. En vra jouself elke

keer of dit goed is vir jou. Ons almal smag na kitsvervul­ling. Ons dink dit is sjokolade, ’n stuk koek of skyfies. Vra jouself: “Wat wil ek régtig hê?” Gewoonlik soek jy bloot rustigheid. Dalk om in die vars lug te sit met ’n lekker koppie tee. En groentee met gemmer gaan jou metabolism­e sommer nog ’n lekker

hupstoot gee.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa