Sarie

ALS WAT JY NODIG HET – IN EEN PIL

HOE OUD IS JOU WOEF IN MENSJARE?

- (Tafelberg, R300) wen.

Verbeter jou immuniteit met ’n goeie multivitam­ien/mineraal/omega 3/ antioksida­nt en nog meer – in een tablet. En help verminder só jou afhanklikh­eid van antibiotik­a, wat gesondheid­sgevare inhou (sien ook bl. 52). SOLALMAN™ en SOLALWOMAN™ is spesifiek ontwikkel vir die unieke gesondheid­sbehoeftes van mans en vroue onderskeid­elik. Aanbevole prys: R365 per maand

saamgestel deur Fanie Olivier (Human & Rousseau, R250) wen.

Dié versamelbu­ndel bevat van die gewildste en bekendste liefdesged­igte in Afrikaans. Dit volg op

wat oorspronkl­ik in 1986 verskyn het, en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgege­e is. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het; van Boerneef tot Philip de Vos.

Nog 5 gelukkige Sarie-lesers kan elk die resepteboe­k Hartskombu­is: Boerekos van die Anglo-boereoorlo­g tot vandag

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa