Sarie

Kollig op jou oë

Laat jou oë dié seisoen aandag trek in Max Factor se ooggrimeri­ng!

-

Mnr. Max Factor was die skepper van persoonlik­e glansgrime­ring. Sy kuns, tegnieke en innovasies beïnvloed vandag nog Max Factor se storie.

Pat Mcgrath, een van die wêreld se invloedryk­ste grimeerkun­stenaars en vandag die handelsmer­k se kreatiewe direkteur, volg in mnr. Max Factor se voetspore met haar interpreta­sies en leierskap in die grimeerkun­s. Onder haar aanvoering help Max Factor-konsultant­e vroue die wêreld oor om elke dag glansryk te lyk.

Die meeste vroue beskou hul oë as een van hul aantreklik­ste eienskappe, maar is skrikkerig vir grimeerteg­nieke wat hul oë sal beklemtoon. Max Factor se Voluptuous False Lash Effect Mascara, Masterpiec­e High Precision Liquid Eyeliner, Smokey Eye Drama 2-in-1 Eye Shadow and Brow Kit en Velvet Volume False Lash Effect Mascara kan jou oë in ’n paar eenvoudige stappe beklemtoon.

T RENDPat Mcgrath het verskeie voorkomste vir modehuise se Herfs/winter 2016modeve­rtonings geskep. Variasies van die nuwe rokerige oog, wat nie meer net swart is nie, is gesien by Versace, Anna Sui, Diane von Furstenber­g en Roberto Cavalli. Jy kan dit só skep:

Hou die res van jou gesig neutraal met ’n tikkie blosser en naakkleur (nude) lippe.

Skep rokerige ooglede met bruingrys (taupe) en bruin oogskadu.

Max Factor Masterpiec­e High Precision Eyeliner

Gebruik

vir die moderne katoog. Trek ’n lyn van die binneste hoek van die boonste wimperlyn tot die buitenste punt, met die streep wat effens dikker word buitentoe. Trek die lyn ook onder sodat jou oog heeltemal omring word.

Lig jou wimpers met Clicks tussen

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa