Só lyk ons A­fri­kaans!

Sarie - - Inhoud - 2016 Net­werk24, #Vuur­werk

Vir Kers­fees het ons som­mer 2 woor­de van die maand: #net­werk en

Vol­gens prof. W.F. Bo­tha van die WAT is daar 10 be­te­ke­nis­on­der­skei­dings vir net­werk in dié woor­de­boek, o.m. die let­ter­li­ke be­te­ke­nis van ’n stel­sel van bv. dra­de en ly­ne. Ook: ’n Net­werk van a­gen­te, han­de­laars, me­de­wer­kers. Dit sluit aan by die we­se van wat nou deel is van die Sa­rie-wê­reld; ’n #net­werk van fi­guur­li­ke paaie, spoor­ly­ne wat al­mal in ver­bin­ding met me­kaar bring.

Vuur, sê hy, is le­we, e­ner­gie, maar ook warm­te. is ’n skou­spel wat men­se hul a­sem laat op­hou, en vuur­werk is ook op­win­ding. Dit al­les is wat SA­RIE ho­pe­lik vir vroue be­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.