Met Na­ta­ni­ël . . .

Sarie - - Redakteursbrief - DEUR DIE SA­RIE-SPAN

2017 was gróót vir Na­ta­ni­ël. Hy’t sy 30ste jaar as so­lo­kuns­te­naar in SA ge­vier met ver­hoog­pro­duk­sies en kon­ser­te land­wyd, ’n glans­boek, Clo­set*, oor sy man­ji­fie­ke kos­tuums, en ’n der­de kos­pro­gram, van Nan­tes 3, wat in Frank­ryk saam met sy broer E­rik ge­skiet is. Kort voor Kers­fees kan ons hom sien in sy fees­kon­sert Reign or S­hi­ne. Dis ’n se­ë­vie­ring van veer­krag­tig­heid ( re­si­lien­ce) en hy sing lied­jies van som­mi­ge van die wê­reld se groot­ste en mees in­spi­re­ren­de kuns­te­naars. Soos al­tyd ver­tel hy ook u­nie­ke sto­ries in A­fri­kaans en En­gels. At­ter­bu­ry-te­a­ter, P­re­to­ria 6-10 De­sem­ber (net 5 ver­to­nings) Com­pu­tic­ket (geen kin­ders on­der 15) Clo­set (Hu­man & Rous­seau, R390)

Waar? Wan­neer: Kaart­jies: *

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.