DAAR WAS MIRRE

Sarie - - Redakteursbrief - Goud, wie­rook, mirre Prys: * Lees ook Laas­te sê op bl. 122

– ko­nink­li­ke ge­sken­ke si­no­niem met Kers­fees. Mirre, die hars van die myr­rha-boom, word van­dag nog, soos in die an­tie­ke tyd, in par­fuum ge­bruik. Dis ook een van 7 plant­o­lies in I­no­ar se veel­doe­li­ge Ká­li­ce-o­lie. Dis lig, die geur sag en dit kan vir die ge­sig, lyf en ha­re ge­bruik word om te be­vog en ver­ou­de­ring teen te werk. Klink of ons niks meer no­dig het nie!

www.i­no­ar.com of se­ke­re sa­lon­ne R780

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.