KERS­GE­SKENK VIR JOU!

Sarie - - Inhoud -

Die Sa­rie-wê­reld is gróót. As jy ver­kies om die tyd­skrif en Sa­rie-ar­ti­kels maan­de­liks aan­lyn te lees, het jy nou die op­sie om ’n Net­werk24-in­te­ke­naar te word. Teen R99 per maand. Dit sluit in toe­gang tot die in­houd van 11 an­der A­fri­kaan­se tyd­skrif­te, soos Weg, Tuis en Huis­ge­noot, en 35 koe­ran­te, waar­on­der Beeld, Die Bur­ger, Volks­blad en Rap­port. Plus daag­lik­se nuus en leef­styl­sto­ries. Gaan na www.net­werk24.com en klik op Raak “Word in 7 ’n e­pi­so­des in­te­ke­naar”. deel van die 10 fi­na­lis­te se reis na ’n glans-voor­blad As jy net ’n Sa­rie-in­te­ke­naar wil wees (op die maan­de­lik­se pa­pier­tyd­skrif), is daar ’n spe­si­a­le Kers­aan­bod van 50% af­slag op ’n jaar se in­te­ke­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.