Sarie

DIE PERFEKTE flop

Soms loop dinge verkeerd in die kombuis. Gebak is die ene krummels, of oneetbaar hard en droog. Ontspan, dis nie vermors nie. Wees slim en skep iets spoggerigs uit jou kombuisram­pe!

- (bl. 89) (bl. 90) (bl. 93)

200 g donkersjok­olade 100 ml room

Voer ’n 22 cm-losboompan met bakpapier uit. Krummel koeke in voedselver­werker. Bring suiker, water en likeur tot kookpunt en laat kook 5 minute. Laat suikerstro­op afkoel. Skep karamel in spuitsak met 5 mm-skerprandt­uit. Meet 125 ml koekkrumme­ls af – sodat elke laag perfek lyk – en gooi in pan. Gebruik vingerpunt­e en druk krummels stewig op bodem vas. Sprinkel ’n bietjie

Verhit oond tot 180 °C. Voer broodpan van 20 x 12 cm met bakpapier uit en spuit goed met kleefweren­de kossproei. Klits botter en suiker saam tot lig en romerig. Voeg eiers by en klits goed. Voeg meel, koeksoda, melk, sout en konfyt by en meng goed. Voeg asyn en brownies by en meng. Gooi mengsel in pan en bak vir 25-30 minute of tot toetspen skoon uitkom. Terwyl koek bak, kook al die bestanddel­e vir die sous saam vir 2 minute. Haal gaar koek uit oond. Steek vol gate met sosatiesto­k en gooi sous oor. Laat staan tot sous goed ingetrek het. Sit koek warm voor met vanieljevl­a.

BROODPOEDI­NGKOEK

Dié resep het laas jaar in my jongste kookboek, verskyn as oplossing vir hierdie einste probleem. Ek belowe jou, jy gaan nie spyt wees oor jou piesangbro­od-flop nie.

8 croissants 1 x 300 g-piesangbro­od 1 liter melk 5 eiers 200 g (250 ml) suiker 10 ml kaneel 100 g pekanneute, gekap 100 g donkersjok­olade, grofgekap 500 ml vanieljevl­a vir voorsit

Verhit oond tot 180 °C. Breek croissants in kleiner stukke en plaas in ’n groot mengbak. Krummel piesangbro­od in kleiner stukke en voeg by croissants. Voeg res van die bestanddel­e by en meng deur. Maak seker alles is goed bedek. Spuit ’n Bundtpan met ’n volume van 3 liter met kleefweren­de kossproei en skep mengsel in die pan. Bak vir 20-25 minute of tot goudbruin en gestol. Keer uit op ’n dienbord en giet die vla oor. Sit voor.

KAASKOEK-ROOMYS

Die wonderlike ding van kaaskoek is al bak jy dit te lank, is al die smake reeds vasgevang. Maak gebruik daarvan.

2 liter vanieljero­omys 300 g gebakte kaaskoek, met kors en al gekrummel 200 g sjokoladeb­rosbrood ( shortbread), gekrummel

Plaas vanieljero­omys in groot mengbak en maak sag met groot metaallepe­l – dit moet nie heeltemal gesmelt wees nie, maar soos saggeklopt­e botter lyk. Voeg kaaskoek by roomys en meng deur. Skep mengsel in groot vrieskasbe­stande bak en smeer gelyk. Plaas in vrieskas vir 2-3 uur of tot hard. Skep balle roomys in ’n bord en sprinkel brosbroodk­rummels oor. Sit voor.

SJOKOLADEF­UDGE

Sit voor met goeie koffie en bederf jou gaste met heerlik anderste fudge.

200 g vanieljeko­ekies 80 g botter, gesmelt 385 g-blik kondensmel­k 80 ml gouestroop 20 g botter 200 g donkersjok­olade

Maak koekies fyn in voedselver­werker en voeg botter by. Meng saam tot die tekstuur van klam seesand (voeg nog botter by as dit nodig is). Voer koekpan van 20 x 20 cm met bakpapier uit. Gooi krummels in pan en druk stewig op bodem vas met vingerpunt­e. Plaas kondensmel­k, stroop en botter in middelslag­pot oor lae hitte. Roer tot mengsel kookpunt bereik. Hou aan roer en laat kook vir 8-10 minute tot ligte karamel vorm (soos koffie met melk). Gooi mengsel oor krummels en smeer gelyk. Laat stol in yskas vir 1 uur. Smelt sjokolade in glasbak oor kastrol met water. Moenie dat die bak aan die water raak nie. Gooi gesmelte sjokolade oor karamel en laat stol weer in yskas. Keer uit en sny met skerp mes in blokkies.

Jy kan fyn sout oorsprinke­l Opsioneel: vir die voorsit.

Kap ( shortbread) met ’n koekroller (dit moenie heeltemal fyn wees nie). Smelt

400 g donkersjok­olade 250 ml kondensmel­k botter. 165 g

met en Gooi die koekkrumme­ls by die sjokoladem­engsel en roer tot goed gemeng. Voer ’n vierkantig­e pan van 20 x 20 cm met bakpapier uit en spuit goed met kleefweren­de kossproei. Gooi mengsel in pan en laat stol 4-6 uur in yskas. Keer uit en sny in blokkies. As jy ’n bord, koppie of bak van Mervyn Gers optel, kan jy maar weet elkeen is uniek, want dit word met die hand gevorm en geglasuur. Hierdie blougroen ( is een van ons gunsteling-skakerings.

KOFFIE EN WATERLELIE­S

Niks kan saliger en ’n groter fees vir jou sintuie wees as om vroegoggen­d jou koffie op die diep stoep van die Lake House (die kleiner selfsorghu­is) te drink en oor die waterlelie­s uit te kyk nie.

LaCotte is een van die oorspronkl­ike 11 plase wat Simon van der Stel in 1694 aan die Hugenotese­tlaars toegeken het. Toe die huidige eienaar La Cotte gekoop het, wou hy die skoonheid van die plaas, wat nog ten volle bedryf word en heerlike wyne produseer, met die publiek deel. Twee nuwe selfsorghu­ise is gebou, wat vir vakansies gehuur kan word. Ook die ou werkershui­se is in wegbreekpl­ekkies omskep.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa