Sarie

Bella!

-

Hy’t al ’n Kanna gewen vir beste manskunste­naar by die KKNK. James Grace is een van SA se voorste klassieke kitaarspel­ers en het onlangs sy 6de soloalbum, Chilled, uitgereik. Die vorige twee – Sevilla, Music of Spain II en Café Latino – is albei vir SAMA’S benoem en was op Classic FM se top-20. Op 14 April keer hy terug met sy Journey to Spain- konsert op La Motte by Franschhoe­k. ’n Aand vir die onthou! Bespreking­s: www.la-motte.com. Tyd: 19:00 (konsert duur 1 uur. Koste: R200 p.p.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa