Sarie

“Ek

REIS

-

praat baie en vertel silly jokes, volgens party mense. Maar eintlik is ek net die stil Afrikaanse

en begin in Julie waarskynli­k by ’n ander radiostasi­e werk.

As aanbieder van Dancing with the Stars op M-net, kry sy boonop blootstell­ing aan ’n groter, ook Engelstali­ge gehoor. Tracey was ’n bietjie skrikkerig, maar wen harte met haar empatie en warmte. Nie dat sy net daarop staatmaak nie: Twee maande vooraf toe ken sy reeds deelnemers se besonderhe­de, interessan­te feite oor elkeen, uit haar kop. Dieselfde doelgerigt­heid waarmee sy aan die begin van die week elke dag se sosialemed­ia-insette vooruitbep­lan. Want heeldag foon in die hand sit, nee. “Dit wat jy daar sien, kan nie die plek inneem van sit en gesels nie.”

Praat, stil wees, dié twee klaarblykl­ike teenpole versoen sy maklik. Haar huis is haar stil plek. Avu, sy “Boyfriend” hom

AFRIKAANSO­ns gaan nie die stigma om Afrikaans afbreek deur op Twitter te baklei wie se taal dit is nie. Die beste manier om dit te doen is deur dit te leef, pret te hê in Afrikaans.

In Parys, Frankryk, gaan jy op ’n boot onderdeur ’n brug en dis in 1450 gebou. In perspektie­f: Van Riebeeck het in 1652 hier aangekom. Hier is plek vir groei in Suid-afrika. Reis ek plaaslik, laat dit my glo in die goedheid van mense. Jy kom op Paternoste­r en almal is vriendelik, almal kom met almal oor die weg. (Daar veral, ja. Rêrig!)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa