Sarie

WAT OM TE DOEN

-

Vermy melk, kaas en soortgelyk­e suiwelprod­ukte wat ongepasteu­riseerd is.

Was altyd vrugte en groente voor jy dit eet.

Hou jou yskas onder 4 °C en jou vrieskas -18 °C. Moenie rou vleis of vis eet nie. Kook/bak eiers tot die eiergele ferm is.

Was jou kookgerei goed nadat jy met rou kos gewerk het.

Vermy voorlopig geprosesse­erde/verwerkte vleis.

Volg basiese koshigiëne voor en ná maaltye.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa